DJvR
Del Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jun 2017

28 May 2020, 12:06

Takealot.com order

Bestel nou al jare lank by TakeAlot goed maar nou met my laaste order wat nog nie geship is nie sien ek hulle het een van di produkte net gekanselleer Maar di produk word nog geadverteer op takealot.com Nieman antwoord op die emails wat ek aan hulle stuur nie!! Dis swak diens

0
Replies (0)