1 reviews | Active since May 2022
Takealot TV and cellphone ****
Mense hierdie Takealot promosie snert is een massiewe ****, ek het klaar betaal soos hulle gese het ek moet en n boodskap gekry dat alles betaal is en niks gelde uitstaande is , toe kry ek n boodskap ek moet my pakkie gaan afhaal. Ek moet my persoonlike besonderhede insit sodat hulle die pakkie na die regte persoon kan stuur. Ek sit toe my besonderhede in en op die volgende blad soek hulle die delivery adres wat ek toe opsit as takealot pickup point pta wes en so volg ek die instruksies toe let ek op ek moet n verdere R149.99 betaal vir delivery en toe ek verder lees sien ek dat dit n kompetisie is wat hulle voorgestel het as n promosie en in die kompetisie stem jy in dat hulle elke 14 dae R699 aftrek vanaf jou bankrekening. Die bliksems is ***ken ***** ek gaan nou "hello peter " ook in kennis stel van hulle ****. PASOP dat julle nie ook gevang word met die **** nie ek het twee items bestel en skielik hoor ek daar is sommer drie itens wat vir my wag maar ek moet dan vir elke item n adisionele R149.99 delivery en elke 14 dae n verdere R699 per item moet betaal. Dus moet ek elke 14 dae R1500 betaal vir hulle "PROMOSIE". Wat n **** is en mense uitbuit gelukkig het ek die fineprint gelees anders was ek nou in groot moeilikheid gewees. Hier is die bewyse van hulle **** in screengrabs vanaf my foon.
