JB
Jan B

1 reviews | Active since Oct 2022

03 Mar 2023, 14:29

Takealot swak aflewering

Swak aflewering van Kathu Takealot Om ngeveer twee uur het Kathu Takealot a pakkie afgelewer by my huis die aflewerings man het binne in my erf ingery waar ek gras geplant het en bo oor my sproeier gery wat in die ondergrond gelê is gery ek moet nou die hele sproeier uit grou om Te kyk of die pyp onder toe gebreek is En dit net omdat een onosel drywer nie soos n normale bestuurder op die sypaadjie kan stop nie en dan nog die vermetelheid te hê om die bakkie te spin as n mens hom uit die erf jaag waar hy oor die sproeier gery het en dan ook nog n attitude te hê daar na as hy die pakkie oorhandig Foto's is beskikbaar

Jan Britz ***

0
Replies (0)