LE
Lize-Mari Eksteen

1 reviews | Active since Jul 2022

18 Jul 2022, 18:33

TAKEALOT SE SWAK DIENS!!!!!!

Baie ongelukkig in die diens van Takealot. So ek bly al 2 jaar in my huis. Vir 2 jaar bestel ek elke maand goed op takealot! Nooit klagtes gehad met hulle diens nie. Begin 2021 het my ****ak nr verander en het ek dit nooit op my account verander nie, maar steeds elke maand my pakkies ontvang! By die adres! Die laaste maand het ek n klomp goed bestel vir my nuwe besigheid en nie als op een**** bestel nie! Als is terug na hulle toe en eks vir helfte van dit gerefund! ****ak hulle vandag waar die persoon vir my se dis oor my ****ak nr verkeerd is dat hulle nie die goed kon aflewer nie, maar hulle lewer al n jaar by my huis af met daardie ****ak nr! Gaan maak alles reg op my account, moes vandag n pakkie gekry het, die persoon net nooit opgedaag nie, my ook nie gebel nie! Baie baie bitter baie ongelukkig! Sal hulle beslis nooit weet ondersteun nie SWAK DIENS!!!!!!

0
Replies (0)