HO
Hermien O
1 reviews | Active since Oct 2022
04 Oct 2022, 15:06
Takealot angry customer
Ek het n pasta electric maker onlune by Takealot gekoop vir R1800 en vir my is R1800 baie het 12 maande waarborg my masjien geprop en binne prop het basies ontplof hul het my masjien kom haal en hom terug besorg opmerking het masjien misbruik na net 4 keer se pasta wat ek gemaak het onmoontlik onaanvaarbaar op waarborg staan hul sal parte vervang nou hoe nou hul het nie eers my prop terug besorg ni was nie in die boks nie nou hoe nou gemaak kan absolutely niks met die masjien nou doen nie R1800 down the drain
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)