RS
Roelien S

1 reviews | Active since Mar 2021

27 Sept 2022, 10:58

Takealot

Ek het jullie maand by hulle hoed gekoop maar als is afgelewer behalwe my sleeper couch ek bel amper elke dag hulle custermer service om te hoor wat aangaan en tot vandag geen terug voering gekry. Ek koop altyd by hulle en nog nooit gesukkel nie maar die keer doen ek

Help my asb

0
Replies (0)