JZ
Johanita Z

1 reviews | Active since Jun 2023

11 Jun 2024, 21:37

Takealot.

Ek het ñ stofsuier gekoop wat na 6 maande nie meer wou herlaai. Ek het dit terug gestuur aangesien daar ñ waarborg is. Take alot het bevestig dat hul dit ontvang het en dis oppad na die vers******.Dit was 23 April 2024. Daarna kon ek glad nie enige inligting rakende die terugkeer van my stofsuier kry. Ek het al altesaam 12 emails gestuur en die terugvoer daarop wissel van my stofsuier is gelewer. Of ek moet dit instuur. Dis reeds ingestuur. Hul gee ook die verkeerde persoon se dpd verwysing wat beteken ek kom hy ñ doodloopstraat met die couriers. Ek kry net geen inligting . Dis asof die mense daar nie visie het hoe om die probleem op te los nie

0
Replies (0)