AB
Anneke B

1 reviews | Active since Feb 2015

02 Dec 2021, 11:57

SWAK ONVRIENDELIKE ONHULPVAARDIG

wees baie versigtig wanneer n eboek gekoop word. wanneer jy van tablet/e-leser verander kan jy nie weer jou boeke aflaai nie. jy verloor dus jou boek en word nie vergoed daarvoor van takealot se kant af nie. al wat kliente diens doen is om vir jou die terme en voorwaardes te epos.

0
Replies (0)