jW
jacobus W

1 reviews | Active since Dec 2019

12 Dec 2019, 17:05

swak diens TAKEALOT

Op 1/12/2019 bestel ek aanlyn 2 items en betaal met my kredietkaart. Kry sms dat pakkie 5/12/19 afgelewer kan word. Pakkie daag nie op en datum word aangeskuif na 10/12/19. Die pakkie daag op met slegs 1 item. Afleweringsmense sê hulle het die oggend afbei items gehad maar dat Takealot slegs toestemming gegee het om 1 af te lewer. Gister oggend het ek takealot ges***el en met Nasief geparaat. Volgens hom is een van die items gekanseller, wat nie die geval is nie, dit is deur hulle gekanselleer, weet nie waarom. Hy het my vrou meegedeel dat hy wel op die stelsel kan sien dat 2 items bestel en betaal is. Hy sou my voor gister 5 uur laat weet wanneer die 2de item afgelewer sou word. Hoef seker nie te noem dat ek tot nou (12/12/19) geen antwoord ontvang het nie. Hy het ook wel bevestig dat hulle wel voorraad in hul Kaapstad lokaal het en dat dit net afgelewer moet word. Ek sal dit waardeer indien hierdie aflewering more kan geskied.

0
Replies (0)