RB
Ronel B
1 reviews | Active since Feb 2026
09 Feb 2026, 17:25
Swak diens deur takealot
Ek het elektriese venster maganisme gekoop. Afgelewe die 24 desember en terug gestuur die 29 ste desember. Volgend takealot het ons die produk gebruik. Ons was op vakansie en ons moter waarvoor ons die maginisme gekoop he was so100 km verder. Ek het met takealot gepraat deur emails. Baie beloftes en aflewering, maar geen pakkie. Vandag sou hy weer afgelewer geword het. My vrydag gebel en aflewering belowe. Ek al baie by takelote gekoop en hulle diens is nou pateties
Al my friende en familie gaan hulle nie meer gebruik nie.
Pasop ons geld is hoed by takealot maar geen diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)