wE
wayne E
1 reviews | Active since Jun 2019
23 Oct 2022, 11:46
Swak diens
Ek bestel n Midea30l mikrogolfoond. Hulle kom laai hom verlede Donderdag af. Ek maak altyd die pakkies by die huis oop of later maar daardie dag besluit ek ek maak dit onmiddelik oop. Well die Midea mikrogolfoond boks is daar maar toe ek dit oop maak is daar n JBL sub en surround sound speakers met oop huggies gold doeke. Ek bel takealot en verduidelik dit aan hulle. Hulle log n pickup maar niemad het nog kom optel nie. So ek voel hulle moet maar my geld terug betaal en sal maar op n ander plek gaan koop. My geld moet binne 12 terug betaal word asb.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)