AS
Adante S

1 reviews | Active since Jan 2017

09 Jan 2017, 17:12

Slegte diens ooit

<p>Het die 20 /12/2016 my besteling geplaas was belowe om dit die 23 ste ontvang het al soveel kere gebel soveel beloftes is aan my gemaak en ekt nog niks ontvang nie het gevra dat hulle my eerder refund en ek wag nou nog .as jy in bel word die foon in jou oor neer gesit nog nooit in my lewe so iets te gekom nie aal niemand aanbeveel om hulle te gebruik nie... maak nie aaak hoeveel keer julle gaan jammer ae nie dit maak nie op vir al die lugtyd wat ek agter julle aangebel het nie en maak nog minder op vir die tyd wat ek gemors het om te wag vir my besteling !!!!!</p>

0
Replies (0)