HB
Hermien B
1 reviews | Active since Aug 2018
11 Aug 2022, 15:51
sleg
Ek is nie een wat klae nie. Maar hoe wag n mens van die van die 30 Julie 2022 af vir n anwooord op n produk wat jy trug gestuur met. Ek het al 10 mail gesuur twitter probeer maar niemand kan trug na jou toe nie. Ek betaal vir n produk wat ek nie eers lkan gebruik nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)