1 reviews | Active since Sept 2022
POOR SERVICE TALEALOT
Hi jammer om te pla.
Ek glo en vertrou u sal my kan help. Ek het aan die einde van November 2022 n Laptop vanaf takealot gekoop. Die laptop was afgelewer en met die aans***el van die laptop was daar reeds n problem Die skerm was blou en het gese "Recover". EK het die laptop na n geregistreerde tegnikus geneem om Office te laai. Hy het alles probeer om die laptop te laai maar sonder sukses. Hy het aanbeveel dat ek die laptop terugstuur vir herstel.
Ek het dit gedoen en die laptop is afgehaal by my huis. Met die rapporteer aan Takealot dat die laptop foutief is het hul gevra wat ek sou verkies gedoen moet word ek het gevra dat die laptop herstel moet word aangesien dit n goeie laptop in terme van specs is en die Kerk dit nie weer teen daardie prys sal kry nie.
Ek was deur Takealot se tegniede afdeling ge****ak en hul het gese dat hul die laptop na Acer sal stuur vir herstel. Ek het ook met Acer daarna gepraat en hul het gese dat hul dit kan herstel. want dit is wat die Kerk wil he. Daarna was alles stil en ek het gewag vir terugvoering vanaf Takealot of Acer.
Skielik kry ek n E pos van Takealot net om te se dat hul my rekening gekrediteer het en dat hul nie die laptop gaan vervang nie want daar is nie vooraad nie. Dit is nie waarvoor en gevra het nie ek het gevra dat die laptop herstel moet word. En daar begin my problem met Takealot hul hou voet by stuk dat hul my rekening gekrediteer het.
Ek het weer vir Acer gebel en volgens hul rekord was die laptop nooit by hul vir inspeksie of herstel werk nie. Ek het ook die Consumers Commission ges***el vir raad. Ek is meegedeel dat of die laptop op special was of nie dit moet herstel of vervang word. Indie dit uit vooraad is moet dit vervang word met n laptop met soortgelyke specs of beter. Klagte form was ook aan my gestuur deur Consumers Commission om n klagte te registreer wat ek nie graag wil doen nie. Dit is waarom ek u ****ak om u hulp te vra Ek is ook aangese om "Hallo Peter" te ****ak wat ek nie graag wil doen nie. Kan u my help of moet ek die ander roete loop.
Ek het ook vandag weer Takealot ges***el en gevra dat hul my stukkende laptop terug stuur want Acer het onderneem om dit by my te kom haak en te herstel. Die antwoord van Takealot op die vraag om my laptop te kry was nee hul mag dit nie doen nie. Al wat ek vra is herstel die Kerk se laptop of gee vir ons n laptop met die selfde specs of beter.
Ek het n Acer A315 I5 8GB 250GB SSD +1TB HDD 15.6" NOTEBOOK BLACK gekoop vir R6999.00 My ****ak besonderhede is as volg Christopher Horn Sel *** E pos *** Kan u my asb help. Dankie vir u hulp.
Ek het al e pos om dit wat ek skryf te staaf.
