OW
Ollie W
1 reviews | Active since Aug 2016
22 Dec 2016, 15:08
Patience with the hordes
<p>Dankie Takealot. Vyfster geduld met die hordes wat julle oorval om bestelling te kom haal voordat hulle die epos gekry het wat sê dat dit gereed is. . . En dan word húlle kwaad omdat julle nou moet rondhardloop. Om 'n halfuur te wag in die ry terwyl daar honderde mense is is regtig nie onredelik nie. Uitstekende diens! </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)