MW
Madelane W

1 reviews | Active since Aug 2023

22 Aug 2024, 08:57

Ongelukkig

Ek het n borsel gekoop by takealot,maar toe ons dit kry en begin gebruik,het dele daarvan uitgeval. Ek het dit onder hulle aandag gebring en vir refund gevra,dit was declined. Hoe verkoop jy goedere aan mense wat nie reg werk. Ek is baie teleurgestel in Takealot.

0
Replies (0)