MW
Mariana W
1 reviews | Active since Sept 2022
23 May 2023, 11:15
NOOIT AFGELEWER NIE MAAR IS BETAAL!
Ek het n kopstuk bestel en betaal n paar duisend Rand daarvoor. Volgens Takealot is dit afgelewer en geteken deur my.... wat nie waar is nie. Ek was by die huis en NOOIT was die koeriers hier nie!! Ek stuur emails maar kry geen antwoorde terug nie. Takealot het my baie baie terleurgestel!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)