MS
Martin S

1 reviews | Active since Jul 2020

07 May 2024, 14:50

Martin Takealot

Ek stuur die namens my vrou.Ons het al die 28ste April goed bestel vir ons dogter se verjaarsdag.Order nr *** ons stuur emails ons bel maar kry geen terugvoering nie.Ek hoop iemand kan ons help hier.Die pakkie moes al gister hier gewees het.Ek het vsnoggend 8 uur al gebel maar niemand kom terug na ons toe nie.wat moet ek nou vir my kind sê.Die is onaanvaarbaar

0
Replies (1)
MS
Martin S's update08 May 2024, 14:44
Reviewer Update
Still no reply