RB
Ronel B
1 reviews | Active since Feb 2026
04 Feb 2026, 18:21
Elektriese venster maganisme
Electric window winder gekoop en binne 5 dae terug gestuur. Ons verkeerde 1 gekies. Ons was op vakansie. Nou wil hulle dit nie teru neem nie glo gebruik. Moter was oor die 100 km weg van waar ons vakansie gehou het. Volgens hulle is ek nie by huis en hulle al baie probeer om produk af te lewer. Na vele email het hulle gese dit sou na die gekla al 3 keer daarna afgelewer geword het.
Mense oppas vir TAKEALOT. PRODUKTE WAT NIE MAKLIK VERKOOP WORD NIE WIL HULLE NIE TWRUG VAT NIE
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)