AW
Adrie W

1 reviews | Active since Sept 2014

31 Dec 2015, 14:03

diens verloop nie soos aan my oorgedra

Ons het 2 items by Takealot aangekoop as kersgeskenke vir ons kinders die xbox werk nie reg nie en die Zoomer puppy het met 3 werkende bene by ons aangekom. Op 28 Des 15 het ek dit telefonies aangemeld waarop die dame aan my gese het dat sy aan ons RRN nrs gaan stuur. Die koeries sal die stukkende item by ons kom oplaai wat gemerk moet wees met die RRN nr en hulle sal met die afhaal van die stukkende item dadelik aan ons 'n nuwe oorhandig. Ons het 'n sms ontvang wat aangedui het dat die een pakkie voor 30 des 15 om 5 uur die aand sou gelewer word. Vanoggend (31/12/15) het ek begin bel en na 'n gesukkel is net die stukkende item by ons afgehaal. Die ander item staan nogsteeds hier. Ek het nou weer met 'n persoon by hulle returns gepraat en volgens haar kan sy my geen aflewering datum vir die vervanging gee nie. Volgens my moet die transaksie afgehandel word volgens wat die dame op 28/12/15 aan my deurgegee het.

0
Replies (1)
takealot.com
takealot.com's reply31 Dec 2015, 15:57
Official
Hello Kleintier,

We're sorry that you were not informed about our returns process when you requested an exchange for your orders.

Thank you for taking Maxine from our complaints departments call today allowing her to explain this process to you.

Collection for your remaining return has been arranged and we will be in touch with you to collect the item and we'll follow up to confirm the delivery of the replacements as soon as our warehouse has actioned your request.

Regards
Takealot.com