1 reviews | Active since Nov 2016
Did not receive items as shown on the website.

Ek bestel gereeld by Takealot en was nog nooit teleurgesteld in hulle diens nie. Onlangs het ek wel 'n Trollie tas vir my kind bestel. Op hulle website het die fotos gewys dat jy 'n tas en backpack kry. Of so het ek aangeneem aangesien daar geen Produk beskywing of produk inligting was nie. Ek is baie tevrede met die tassie, maar voel dat ek mislei is.

Na verskeie eposse na Takealot het hulle gese hulle verstaan dat ek ontevrede is en dat hulle niks kan doen nie. Hulle het die ander foto verwyder van die site na my eerste epos. Ek is BAIE ontevrede en voel dat Takelot my kan vergoed vir die fout aangesien dit my 'n klomp geld gaan kos om die backpack te vervang.

Dit is jammer dat een bestelling van baie my nou twee keer gaan laat dink voor ek weer iets van hulle bestel.

Hello danelevanvuuren,
We are terribly sorry that your order was not as it was described on our website.
We are currently looking into the matter and we have escalated your concerns to our teams for further assistance.
We have sent you an email in the meantime and we will reach out to you directly with feedback tomorrow.
Regards
Takealot.com

Vandag ontvang ek n epos wat se Takealot het my probeer bel, maar ek het geen oproep ontvang nie! Ook geen miscall op my foon nie!
In die epos is hulle weereens vol verskonings en gee die derde party die skuld. So niemand neem verantwoordelikheid vir die feit dat ek mislei is nie! Ek is boos!!
Ek vind dit onaanvaarbaar dat n mens n klomp geld betaal vir iets soos geadverteer op hulle webwerf en dan kry jy nie dit waarvoor jy betaal nie!!!!
Ek sal graag met iemand persoonlik wil praat en nie heeltyd met iemand anders oor n epos nie!!