SJ
Sone J
1 reviews | Active since Dec 2016
14 Dec 2016, 20:27
Bitter swak diens Takealot
<p>Ek het al my bestelling die 25ste November 2016 geplaas en betaal( dit was 'n printer ketel vir gasstoof en 'n hi-fi). Ek sou my bestelling al die 1ste Desember 2016 ontvang het! So word die printer by 'n vreemde huis in die dorp afgelaai. Na 'n gebelery tussen takealot en die courier maatskappy blame hulle mekaar en niemand het vir my antwoorde nie. Die 8ste Desember 2016 lewer hulle my ketel af!!! En nou wag ek nogsteeds in spanning vir my Hi-fi! Ek het al op takealot se facebook bkad gaan kla en niemand het vir my antwoorde nie???? </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)