wE
wayne E
1 reviews | Active since Jun 2019
14 May 2026, 16:51
Bedrog
Ek het n xiaomi tv boks gekoop by takealot. Toe die produk by my aankom was die n 4k stokkie en n remote pad wat jy op n tv kan koppel en search. Ek het dit terug gestuur na hulle toe maar hulle het my laat weet dat die produk gebruik is en kan dit nie terug stuur nie. Ek het hulle gemail en berduidelik en fotos aangestuur maar hulle weier om dit te aanvaar en het dit weer terug gestuur na my toe. Nou vrae ek jou ek kan die verkeerde produkte in die dorp koop vir R150 maar ek moet R1492 betaal vir verkeerde produkte. So ek soek die regte mense en goed want ek gaan n saak van bedrog maak teen takealot wat ek het gronde en bewyse.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)