DG
Deone G

1 reviews | Active since May 2016

17 May 2016, 10:19

Bad bad bad service!

<p>Ek het nooit gedink ek sal sulke slegte diens ontvang nie. Ek het n bestelling die 25ste April geplaas waar my aflewerings datum die 12de Mei sou wees. Ek wag nog steeds!!! Ek is baie ongelukkig en baie teleurgesteld! Ek sal beslis nie weer iets bestel nie!!! Baie lus om my geld terug te vra vir daai order waarvoor ek steeds wag!</p>

0
Replies (1)
takealot.com
takealot.com's reply17 May 2016, 15:50
Official


Hello DeoneGoss1993,

We are terribly sorry that the delivery of your order was delayed.

Thank you for taking our complaints teams call today and allowing us to look into this matter for you.

We will touch base with you again this evening to confirm delivery.

Regards
Takalot.com