CC
Carla C

1 reviews | Active since Jan 2013

24 Jun 2015, 09:31

Awesome Diens!

Ek wil net graag vir [URL Removed] bedank vir die wonderlike diens wat ek deur die jare van hulle af kry. Ek het laas week 'n bestelling gekry, maar daar was foute op die DVD en hulle het dadelik aandag gegee daaraan, die volgende dag het ek my nuwe DVD ontvang en die ander een trug gestuur. Ek sal enige iemand aanbeveel om van hulle diens gebruik te maak!!

0
Replies (1)
takealot.com
takealot.com's reply24 Jun 2015, 09:36
Official
Hello Callie1988,

Thanks for getting in touch with us, it's great to hear about your speedy return. Your recommendations will be greatly appreciated and we hope this means we'll be seeing you around more often as well!

Looking forward to it!
Bye for now.
takealot.com

Best regards,