AG
Anel G
1 reviews | Active since Jan 2011
05 Jan 2021, 12:50
Probleem opgelos
Ek het verlede week 'n probleem met die sekuriteit van SPAR gehad. Sunett, een van die bestuurders het my vanoggend ge****ak en die probleem is op gelos. Baie dankie. Ek koop graag daar en hul produkte is altyd vars, personeel altyd vriendelik en baie goeie diens. Ek ry by verskeie SPAR winkels verby om by Sutherland Spar te koop. Ek beveel hulle baie sterk aan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)