1 reviews | Active since Jun 2019
Swak diens
Ek het op 2 Desember by Supply Shop klere gekoop en diesefde dag betaal vir aflewering van R108. Daar was vir my in email gese dat dit vat 7-10 werks dae uitsluitend naweke en vakansie dae. Alles reg met my verstaan dit,aar ek het net email gekry van hulle het order en betaling gekry. ek het nou al gemail en whatsapp met order nommer en die bestelling maar tot vandag toe nie antwoord gekry of iets nie. Ek meen dit kos niks om net te antwoord nie en moenie vir my se dis nou hulle besige seisoen tyd nie want die fabrieke maak toe en alles. So ek wil graag weet my pakkie en alles wat gaan hulle doen omtrent dit ek het vervoer betaal vir 7-10 werks dae en dit raak nou 11 dae en meer? En ek sien hulle maak die 19 Desember toe en weer die 5 Januarie 2026 oop so wat nou van my pakkie wat al vroeg bestel en betaal is.
