WS
Willam.James Stapelberg

1 reviews | Active since Sept 2011

02 Feb 2021, 21:04

Supersonic skuld my geld

Hello ek is meneer William Stapelberg ek hoop ek kan in afrikaans gesels.Ek het n klagte wat handel met dienste van Supersonic.My rekening nommer by Supersonic is S*** en my naam soos reeds genoem is William Stapelberg.Met genoemde rekening het ek n ****rak gehad vir R399.00 per maand.Maar nou begin my storie.Vanaf September 2020 begin my probleem ek begin die boodskap op my rekenaar kry geen internet ek bel hulle party keer met lang wag ek se half uur of langer.Daar is party keer wat ek vra dat hulle my moet terug s***kel want my geld is op.Ek stuur vir hulle n kaselasie brief op hulle versoek vanaf Oktober 2020.Ek het daai brief seker elke maand drie keer gestuur.Maar nooit weer goeie internet koneksie gehad nie.Maar elke maand het hulle my geld afgetrek stipteluk.Ek reel ook sommer dat ek die router by hulle sal koop.Desember trek hulle die router se geld af dus is my rekening nou klaar betaal hoopenlik gesluit.Januarie sowaar trek hulle weer my geld af 01 Januarie 2021 die 3de Januarie 2021 ****ak ek hulle op mesenger die eerste persoon AFA gesels met my in afrikaans.Ek weet nie wie is AFA nie maar hy belowe hy werk aan die saak.Toe is daar n DM nou wil hy he ek moet hom alles verduidelik in engels ek se nee maar stuur hom wel verwysings nom CAS-354593-V4K7J2en nou is dit weer alles in engels.Die persoon ook net vol beloftes onthou dus nog steeds vir my geld wat hulle afgetrek het die R399.00.Maar die 2de Februarie 2021 weer op mesenger raai wat n derde iemand ATM nou begin die beloftes van vooraf.Dit is nou al meer as n maand.wat ek sukkel om my geld terug tekry.Dus daai eenster rating wat ek hulle gee is teveel.Ek het al die briewe en mesenger boodskappe as bewys Gee my raad wat moet ek nog doen asseblief.

0
Replies (1)
Supersonic
Supersonic 's reply03 Feb 2021, 09:24
Official
 Good morning   Willam.James 
My sincere apology for the frustration caused and the non-communication from us. I will be in contact with the relevant departments so we can get this resolved.

Kindest regards,
Joshua