NS
Nicolaas S

1 reviews | Active since Oct 2022

03 Oct 2022, 19:58

Goeie diens

Nomdumiso van Wyk,. Die dame het my onsettend baie gehelp sonder om te a****l of op te gee met `n moeilike taak. Sy was deurentyd vriendelik en baie hoflik. sy het my vroeer die dag ges***el en gese dat sy my later sal s***el en sy het woord gehou. ek dink sy verdien " a pat on her sholder"

0
Replies (1)
Supersonic
Supersonic 's reply04 Oct 2022, 14:25
Official
Good day,  Nicolaas, 
It's wonderful to hear that you received excellent customer service from Nondumiso. We will share your feedback with Nondumiso and her manager. 
Kind regards, 
AM