BH
Berlene H

1 reviews | Active since Jan 2021

17 Jan 2021, 20:42

Stuttaford Van Lines, baie goeie diens.

Ek het Stuttaford Van Lines Kaapstad gebruik vir my groot trek Kaap toe onlangs, ek het baie swaar hout meubels vervoor, die Superviser Timothy en se span was baie behulpsaam en het nooit gekla nie en hulle het baie mooi met my meubels gewerk en alles het perfeck by my nuwe huis aangekom. Baie dankie Stuttafords, julle diens was fantasties en ek kan met gragte julle aanbeveel, well done

Mev Hanekom

0
Replies (0)