1 reviews | Active since Oct 2016

13 Oct 2016, 13:26

Baie swak diens

<p>Stuttafords het die 29ste Julie 2016 my trek behartig en my diere vervoer was deur hul gereel vanaf die Vrystaat na die wes Kaap. My diere was erg getraumatiseer deur hulle in baie swaktoestande terug gekry moes my diere al 31ste Julie by my he was die reelings toe ek bel die 31ste toe word daar vir my reguit gese sorry ons het ander kliente ook en he besig geraak kan nie almal op hoogte hou nie het eers my diere die 2 Spet by my gehad 18:00 daar die aand en my diere was nie reg hanteer of niks nie ek het hul eie kos ook saam gegee en als net so terug gekry. Dit is baie swak eerlik.</p> <p>Ek met my kwotasie aan gevra vir krat vanmotorfiets wat glad nie saam trek lorrie gestuur is nie. Ek verskriklik baie sakde op my meubels gekry en hul n lelike gat deur een van my sitkamerbank lenings gedruk. Die hout vloere diep lelike krap merke gegee in huis wat ek huur want was makliker om my meubels te skuif en nie te dra nie volgens hul. Ek hul oor als ge****ak met die terug voering sit n eis teen jou versekering Hoekom moet ek n bybetaling doen my versekering se premies op jaag en verantwoordelik gehou word vir n huur huis se vloere wat deur onprofosinele mense gedoen is. Moet se na dit my ter duisende rande gekos het sodat hul mytrek moet hanteer en my nog verdere geld kos a.g.v swak kliente diens is rerig nie aanvaarbaar nie en sal niemand ooit aanraai om hul diens te gebruik nie. Kliente tel nie by hul nie </p>

0
Replies (1)
Stuttaford Van Lines
Stuttaford Van Lines's reply13 Oct 2016, 14:55
Official

Geagte Me. van der Westhuizen,

Baie dankie vir die boodskap op die forum. Natuurlik is dit vreeslik om te leer dat u diere so lank na hul opgetel was, by us afgelewer was... In die verband, belowe ek om ****ak te maak met die diensvers******s en presiese besonderhede te verkry.

Ek wil u verseker dat geen dier enige skade sal ly onder die toesig van enige van ons diensvers******s nie, aangesien hulle aan die strengste vereistes voldoen in hul bedryf om as een van ons vers******s te kwalifiseer.

Nieteenstaande, vind ek die tydsduur tussen optel en aflewering verregaande en sal ek moeite doen om die inligting te bekom.

Met die verdere aantuigings sal u my asseblief moet toelaat om ook verdere ondersoek in te stel, aangesien dit ernstig blyk te wees. Myns insiens, sou dit verantwoordelik wees om u versekeraars intussen in te lig van enige skade gely tydens u trek in Julie...

Ek sal my beste doen om vinnig terug te rapporteer in die verband

Met vriendelike groete,

Mel Potgieter

Stuttaford Van Lines