YS
Yolandie S
1 reviews | Active since Jun 2015
29 Jun 2015, 10:23
verander besonderhede soos hulle wil
Goeie more<br> <br> Ek het in Mei by Sterns vir my en my man horlosies gaan koop op Layby. Het die vorms ingevul met my getroude van. Sterns het dit gedink om dit terug te verander na my nooiens van en dit te pos na my male se adres. Ek is al 6 jaar getroud en is 7 jaar in Johannesburg. Hulle het soveel moeilikheid vir my gemaak die naweek toe my persoonklike statement by my male opdaag met my nooiens van op. Ek voel net jy verander nie jou kliente se besonderhede as jy hulle inligting het op wit en swart, waar daai besonderhede nie eers voorkom nie. Maak nie saak wat nie, dis betroubare inligting al is dit net n staat. <br>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sterns's replyOfficial
01 Jul 2015, 09:24Hello YSch,
Goeie more Yolandie
Baie dankie dat jy die saak onder ons aandag gebring het.
Let wel dat jou klagte na die rekening afdeling verwys sal word.
Hulle sal vir jou ****ak.
Groete
Juweliers Departement Klientediens.

Sterns's reply01 Jul 2015, 09:24
Official
Hello YSch,