1 reviews | Active since Mar 2015
Ek het laas jaar Julie se kant n Ring daar gekoop en toe in Augustus maand in gegee weer om vir my groter te maak, die ring het terug gekom en hy was glad nie mooi groter gemaak nie en die ring was so ook skeef gewees om die kante.ek het hom toe net gedra vir twee dae en toe begin die silwer lelik en dof raak toe stuur ek hom weer terug vir hul om hom mooier te maak en ordentlik te polish,ring het terug gekom het nou saterdag 7 de Maart getrou hom nou weer skaars n week aan en hy begin al kla aan die kante swart merke los. ek voel net hul almal kan meer moeite doen met die ringe en sorg dat dit ordentlik gedoen en gepolish word! Ons betaal duur vir die ringe en dan is dit die kwaliteit ring wat jy terug kry. Is baie teleurgesteld!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.