PS
Petrus S
1 reviews | Active since Jul 2019
08 Jul 2019, 20:35
Goeie diens
Vir wie dit mag aangaan
Hiermee wil ek net Heyla Botha bedank van Sterns Kolonade vir haar geduld en vriendelikheid sowel as haar wonderlike kliënte diens.
Sy het uit haar pad gegaan om my te help met my Tempo horlosie wat 'n groot probleem was
Wil ook net vir Susan Saunders bedank
Nogmaals baie dankie vir julle hulp
Groete Petrus Snyder
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)