JC
Jolandie C

1 reviews | Active since Sept 2015

14 Sept 2015, 21:30

Baie ontevrede

Ekt my trouring gekoop in 2012. Gladnie goedkoop nie. My ring is besig om sy kleur te verloor. As ek R100 betaal het kon ek verstaan dat dit nie goeie gehalte kan wees nie maar om n paar duisend te betaal en nog nie eers 3 jaar nie en dit maak so is baie teleurstellend

0
Replies (1)
Sterns
Sterns's reply16 Sept 2015, 15:30
Official
Hello Jolandie Calitz,


Thank you for bringing this matter to our attention.

Your complaint will be forwarded to the stores Field Manager who will make direct contact with you soonest.

Regards,
Sterns Customer Care Team

Best regards,