LJDJ
LEON JACQ DE JAGER

1 reviews | Active since Oct 2013

07 May 2015, 19:14

Begin fliek voor ons in cenima is.

Woensdag, 6 Mei 2015 het ons besluit om te gaan fliek. So is ons kwart voor agt by die cenima om kaartjies te koop en daar was beurtkrag en cenima was van lyn af. Toe die krag aan gaan is daar n hele klomp mense wat kaartjies wil koop. Dit was omtrent tien oor agt en die fliek wat ons wou kyk begin half nege. Met al die klomp mense wat daar staan was daar net een persoon wat kon help, en tyd stap aan. So besluit ons om na die self help sentrum te gaan en daar kaartjies te kry, en eers na die derde probeer**** kon ons kaartjies kry, want die bank terminaal het nie gewerk nie. So is dit al half nege en ek vra vir die dame hulle moet nie die fliek begin voor ons in is want ons moet badkamer toe gaan en nog iets kry m te eet. So se die dame dit is reg hule sal wag. Toe ons in stap het die fliek begin. Ek was baie kwaad, want as daar meer as een persoon aan diens was sou ons betyds wees en ook omdat die vrou genoem het hulle sal wag voor hull die fliek begin.

0
Replies (1)
Ster-Kinekor
Ster-Kinekor's reply08 May 2015, 16:05
Official
Hello JACQ25,

Thank you for reporting this. We apologize for the inconvenience caused to you.

Your complaint has been forwarded to the relevant department who will revert back to you soon.

Regards,

Ster-Kinekor