1 reviews | Active since Apr 2025
wag 1:30 monute vir kos aflewering!!!!!!!!
vandag om 2nm bestel ek 2 burgers met skyfies telefonies vir aflewering. i.p.v. 'n chicken burger ontvang ek 'n stuk hoender a quarter leg (wat R50 eand kos, so groot soos jou palm - what a *******)... in Engels klink dit beslis nie dieselfde nie!!!!!!!!!!! ek het tot 15:50 gewag na 3 oproepe om die voedsel waarvoor ek reeds betaal het, saam afleweringskostes te ontvang. waarvoor moet 'n klant 2 keer bel om te hoor wanneer hul kos afgelewer word - swakste diens ooit en elkene blameer iemand anders! ek lig ook al my kollegas, vriende en famile in d Moot in oor hierdie swak diens! hul verdien geen rating nie want mens moet baklei om jou betaalde voedsel te ontvang. genade wat word van ons land? ek sal NOOIT weer by hul kos bestel vir my gesin nie! die bestuurder was nie beskikbaar toe my seun bel nie en hy het ook nie terug ges***el nie.
