YA
Yolande A
1 reviews | Active since Dec 2013
19 Aug 2018, 19:22
Swak diens
Seker die swakste diens nog ooit. In die hele Bloemfintein het nie een tak roomys nie. Geen nota om te se daar is geen roomys nie. Ek verstaan dis n Sondag aand,maar sit dan net n nota op by deur of iets.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)