IG
Inge G
1 reviews | Active since Oct 2012
26 Dec 2020, 19:16
Stadige slegte diens met 'n attitude
Slegste diens ooit ervaar by Steers in Bloemhof. Staan 40 min vir 4 bakkies roomys. Gaan vra jy oor dit raak die personeel ongeskik en blameer die klient. Toe word daar vir ons gesmelte roomys gegee net 'n attitude. Dankie maar nee dankie nie weer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)