AM
AMOLENE M

1 reviews | Active since Jun 2013

09 Mar 2017, 12:55

gebrande kos

<p>ek het vandag 09/03/2017 by steers montague gardens kos gekoop.</p> <p>wanneer ek terug kom by die werk en ek wil begin eet. ek vat 'n hap en weer 'n hap en iets smaak nie lekker nie. ek maak als ook en sien toe dat een van die patties onderste een is gebrand. dit het my gekos om die pattie af te haal want dit het nie lekker gesmaak nie. ek was toe verder honger moes maar die res eet. maardie smaak van die brand pattie was nog steeds daar.</p> <p>ek is nie baie happy daaroor nie. ek koop maar min by hulle en dit is nie goeie service nie. betaal so duur vir iets en dan is dit nog gebrand ook en ek het nie die goedkoopste burger gekoop nie. as wil kyk of ek regtig daar gekoo het order number is no 14. inv 335096.</p>

0
Replies (1)
Steers
Steers's reply13 Mar 2017, 08:28
Official

Thank you very much for taking the time to report your experience with our Montague Gardens branch. Your comments have been received by our Customer Care and have been escalated to the store and the area manager. We would like to confirm that a representative of the store as well as our Customer Care will be in contact with you directly to ensure that the matter is resolved to your satisfaction.

Please don’t hesitate to contact our Customer Care Line directly in future, should you have any further queries or comments.

Kind Regards,

The Steers Team.