HS
Herman S

1 reviews | Active since Mar 2018

10 Mar 2018, 08:34

Vyster diens!!!

Vyfsterdiens by Star Nissan Vereeniging en Christine Labuschagne. Baie dankie vir uitstekende diens toe ek my Datsun gekoop het. Julle sien my voorwaar baie gou weer.

Baie dankie Johan en Herman Steyn

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply10 Mar 2018, 08:44
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Ons is verheug om te hoor dat Christine u met goeie diens verskaf het.

S***el ons gerus sou u iets benodig. En veilig ry.

Ster groete

Maryke Beyers