MN
MARINDA N

1 reviews | Active since Nov 2016

30 Nov 2016, 22:14

Van Vereeniging na Victoria West

<p>Christine, well done, jy het my oor die foon ooreed om 'n voertuig 800km ver te koop sonder om dit te sien. Dit wil gedoen wees...Ons besigheid sal groei...en dan gaan ek jou weer ****ak. Baie baie dankie. Ek waardeer al jou moeite en die vertroue. </p> <p>Marinda Nienaber</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply01 Dec 2016, 05:19
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Ons dank u vertroue wat u in Christine asook Star Nissan gehad het en ons geleentheid gegee het om te bewys dat ons goeie diens sal lewer.

Ons vertrou dat u u nuwe voertuig sal geniet en s***el ons gerus sou daar enige probleme wees.

Ster groete

Maryke Beyers