CD
Chane D
1 reviews | Active since Mar 2017
22 Jun 2017, 06:37
Uitstekende diens!!!!!
<p>Ons het in 2015 twee bakkies by Christine gekoop. Agv die uitstekende diens wat ons van haar ontvang het, het ek nie gehuiwer om haar weer te ****ak toe ons laas week weer n bakkie wou koop vir die besigheid nie. Baie dankie vir die uitstekende diens.</p> <p>Africa Scale</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
22 Jun 2017, 07:11Welkom terug by Star Nissan Vereeniging!
Ons is altyd bly om kliënte terug te verwelkom. Ons hoop ten volle dat hierdie koop u met dieselfde indruk sal laat.
Geniet die nuwe voertuig.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply22 Jun 2017, 07:11
Official
Welkom terug by Star Nissan Vereeniging!
Ons is altyd bly om kliënte terug te verwelkom. Ons hoop ten volle dat hierdie koop u met dieselfde indruk sal laat.
Geniet die nuwe voertuig.
Ster groete
Maryke Beyers
