1 reviews | Active since May 2017
UITSTEKENDE DIENS

Baie dankie Christine Labuschagne vir jou wonderlike diens. Jy het my regtig beindruk met jou vriendelikheid en aangename persoonlikheid.

Dit was baie lekker om met jou besigheid te doen en jy het vir seker nou n customer for life!

Baie dankie ook vir Star Nissan Vereeniging vir julle puik uitstalling by Outdoor x.

Groette van DP Solvents (Andre jordaan)

Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Ons is verheug dat u goeie diens by Christine ontvang het. Geniet u nuwe voertuig en s***el haar gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Ons is verheug dat u goeie diens by Christine ontvang het. Geniet u nuwe voertuig en s***el haar gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers