ME
Melandie E

1 reviews | Active since Nov 2017

23 Nov 2017, 13:32

Uitstekende Diens

Christine Labuschagne ons wil net vir jou se baie dankie vir die uitstekende diens wat ons van jou af gekry het. Ons sal enige tyd iemand na jou toe verwys want jy is n uitstekene verkoops dame. Jy was n regte STER gewees met die koop van ons bakkie.

Ons gaan nog n baie lang pad saam jou en Nissan stap oor ons sulke goeie diens kry en dit altyd met n glimlag

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply23 Nov 2017, 13:36
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Baie dankie vir die kompliment wat u vir Christine gelos het. S***el haar gerus sou u iets benodig.

Geniet u voertuig.

Ster groete

Maryke Beyers