MZ
Michele Z

1 reviews | Active since Sept 2017

12 Sept 2017, 13:54

Uiters uitstekende diens!!!!

Vrydag middag ingestap, eerste person wat my met 'n vriendelike glimlag laat welkom voel het by Star Nissan Vereeniging, was Christine. Die hele koop ooreenkoms is binne 2 dae afgehandel deur haar vriendelike Diens. Baie dankie Christine, jy is uitstekende verkoopsdame. Michele Van Zyl Opgewonde Nuwe Datsun Eienaar

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply12 Sept 2017, 14:29
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging.

Ons is verheug om te hoor dat u goeie diens ontvang het by Christine en dat u tevrede was.

Geniet u nuwe voertuig en ****ak ons gerus sou u iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers