CB
CHARMAINE B
1 reviews | Active since Mar 2017
24 Mar 2017, 18:34
Soveel geduld
<p>Christine, weereens, baie baie dankie vir jou geduld met ons aankoop van ons nuwe bakkie. Dankie dat jy ons so mooi gehelp het. Jy sien ons voorwaar weer binnekort. </p> <p>Dankie</p> <p>Charmaine Bothma</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
24 Mar 2017, 18:43Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons is bly om te hoor dat u gelukkig is met die diens wat u by Christine gekry het. Geniet u nuwe voertuig en s***el ons gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply24 Mar 2017, 18:43
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons is bly om te hoor dat u gelukkig is met die diens wat u by Christine gekry het. Geniet u nuwe voertuig en s***el ons gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers