1 reviews | Active since Jul 2016
Sarel Smith
<p>Ek het vandag n datsun go by star nissan in vereniging ge koop,van af die begin af was Phillip Nel (die verkoopsman)een groot plesier om mee te werk.Phillip was baie buhulpsaam en vir my alles wat ek moes en wou weet verduidelik.Phillip was uiters profesioneel asook Suzen wat my gehelp het met die finanseering.Ek sal enige iemand aanbeveel om n voertuig by star nissan in vereniging te koop.WELL DONE GOOD JOB</p>
Welkom by Star Datsun Vereeniging.
Ons is baie bly om u deel te hê van ons kliënte.
Dankie vir die tyd wat u geneem het om hieride kompliment vir Phillip en Susan deur te stuur.
Geniet u Datsun en ****ak ons gerus as u enige vra het.
Ster Groete
Maryke Beyers