CS
Cindy S

1 reviews | Active since Dec 2019

02 Dec 2019, 16:37

Puik diens Phillip

T****e voetuig wat ons in paar maande se tyd koop by Phillip van Star Nissan Vereeniging. Baie dankie weereens vir die goeie diens. Sien gou weer. HJD printer & Mining.

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply02 Dec 2019, 17:04
Official
Welkom terug by Star Nissan Vereeniging. Baie dankie vir u terugvoer en 5 ster grading. S***el gerus vir Phillip sou u enige iets benodig.
Ster groete
Star bestuur.