HJvR
Helgard Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Nov 2017

29 Nov 2017, 21:06

Puik diens

Martin het onlangs uit sy pad gegaan om my as kliënt tevrede te stel toe ek 'n nuwe motor aangeskaf het. Ek beveel hom graag aan.

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply30 Nov 2017, 05:23
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging.

Dankie vir die tyd wat u geneem het om hierdie kompliment te los. Ons is verheug om te hoor dat Martin goeie diens aan u gelewer het. S***el gerus sou u iets benodig.

Maar mees belangrik. Geniet u nuwe voertuig.

Ster groete

Maryke Beyers